Reis Joernaal

R120,00

Jou Reisjoernaal, ‘n pad wat deur sonneblomvelde en vetplante kronkel, wat in die war sonlig lê en lewens se struikelblokke trotseer.

In hierdie joernaal sal jy reflekteer oor die hoogtepunte en laagtepunte, die oorwinnings en struwelinge en die lesse wat jy leer.

Skryf terwyl jy die skoonheid en veerkragtigheid van die lewe verken en ontdek hoe jy in elke seisoen kan floeer.

Hierdie joernaal is enig is sy soort, met bladsye vir skryf en dan ook spasie om kreatief te wees – plak ‘n foto, ‘n bybelvers, ‘n gesegde of teken wat jy langs die pad gesien het!

 

Categories , Tag
Lurine Group Inc
Lurine Group Inc

Shipping Countries: South Africa


Ready to ship in 3-5 business days


 

Shipping Policy

Tracking Number will be shared via email. Downloadable items like E-book will be sent via email.


 

Refund Policy

No refunds available.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Reis Joernaal”

Your email address will not be published. Required fields are marked *


Vendor Information

  • Store Name: Lurine Group Inc
  • Vendor: Lurine Group Inc
  • No ratings found yet!