Be the first to review “Hervorm deur Sy Liefde – E-Book” Cancel reply
Home - Books and Courses - eBooks - Hervorm deur Sy Liefde – E-Book
R60,00
Hierdie boek is ‘n sleutel tot Vader se hart, ‘n heilige ruimte waar jou hart kan genees en jou siel kan blom. Met Hervorm deur Sy liefde kan jy die gebreekte stukke van jou hart vir God gee en saam met Hom ‘n nuwe hart ontvang.
• Wat jy in die boek sal vind:
• Diep vrae en selfondersoek
• Praktiese riglyne om jou te help
• Voorbeelde uit die Woord
Die hart van hierdie E-boek is eenvoudig: kom na God met die gebroke dele van jou hart, en ervaar hoe Sy liefde jou heel maak.
Reviews
There are no reviews yet.