Hervorm Deur Sy Liefde

R130,00

Hierdie boek is ‘n sleutel tot Vader se hart, ‘n heilige ruimte waar jou hart kan genees en jou siel kan blom. Met Hervorm deur Sy liefde kan jy die gebreekte stukke van jou hart vir God gee en saam met Hom ‘n nuwe hart ontvang.

• Wat jy in die boek sal vind:
• Diep vrae en selfondersoek
• Praktiese riglyne om jou te help
• Voorbeelde uit die Woord

Die hart van hierdie boek is eenvoudig: kom na God met die gebroke dele van jou hart, en ervaar hoe Sy liefde jou heel maak.

Boek sluit ook Een Stel Oorbelletjies in!

Category Tag
Lurine Group Inc
Lurine Group Inc

Shipping Countries: South Africa


Ready to ship in 3-5 business days


 

Shipping Policy

Tracking Number will be shared via email. Downloadable items like E-book will be sent via email.


 

Refund Policy

No refunds available.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hervorm Deur Sy Liefde”

Your email address will not be published. Required fields are marked *


Vendor Information

  • Store Name: Lurine Group Inc
  • Vendor: Lurine Group Inc
  • No ratings found yet!